Explore these ideas and more!

Explore related topics

Mei 1949

Mei 1949

Haas Das se Nuuskas was the first series to be shown on the opening night of SABC TV on 5 January 1976. Haas Das was known for his sense of style: every week he sported a new tie, and as the series became more popular, viewers would send him ties to wear. (His name translates to "Hare Tie").

Haas Das/ tv/ childhood/ memories/ onthou/ nuuskas/ remember this

Die eerste skip met Hugenote aanboord wat op 26 April 1688 in Tafelbaai aangekom het, was die Oosterland. Die ander skepe wat die grootste groep Hugenote tussen 1688 en 1689 na die Kaap gebring het, was die Borssenburg, De Schelde, die Berg China,die  Zuid-Beveland en die Wapen van Alkmaar.  Aanboord van die Wapen van Alkmaar, wat op 27 Julie 1688 uit Texel vertrek het en op 27 Januarie 1689 in Tafelbaai aangekom het, was daar veertig Hugenote aanboord.

In the 80's

These banks & Building societies (remember those?)- all joined to form ABSA Bank.

Some covers of Bollie Magazine from the 1970s:

Some covers of Bollie Magazine from the 1970s:

South Africa Queen Elizabeth II 1953 Coronation Fine Used .

Paul Kruger se standbeeld word na Kerkplein verskuif in 1925.

Paul Kruger se standbeeld word na Kerkplein verskuif in

South Africa, Antique, Vintage Ads, Vintage Posters, Afrikaans, Coasters, Scenery, Everything, Poster Vintage

Afrikaans, South Africa, November, Advertising, Packaging, Everything, November Born, Wrapping

Volkspele is in SA begin deur Dr SH Pellisier nadat hy Swede besoek het in 1912. Daar, na 'n dag se harde werk het die jong mense in hul verskillende lande se nasionale klere hul volksdanse en sang geoefen. Terug in SA het Pellisier vier Sweedse danse vir die Afrikaanse skool in Boshof geleer en dit tydens 'n sondagskool piekniek in 1914 vir die eerste keer opgevoer.  Dit was die begin van SA se Volkspele.

Rustic Vintage Afrikaans Newspaper Program - A collection of the charming pages of Francois and Suzette's custom-made Rustic Vintage-inspired Wedding Newspaper Program created to be treasured as a keepsake from their wedding day. #vintage #rustic #wedding #newspaper #program #Afrikaans

Raabe Rustic Vintage Afrikaans Newspaper Program - A collection of the charming pages of Francois and Suzette's custom-made Rustic Vintage-inspired Wedding Newspaper Program created to be treasured as a keepsake from their wedding day.

Pinterest
Search